Die Midnatsol arriveer 08:15 die Sondagoggend in Trondheim. In die ou dae was dit die hoofstad van Noorweë en het Nidaros geheet. Ons het tot 12:00 om die plek te verken en geniet voorwaar die vaste aarde onder ons voete!
2005 Augustus 7 Sondag ~09:40 [Foto 1]

Ons besoek Nidarosdomen, 'n katedraal wat gebou is bo-oor die graf van Olav die Heilige.
Trondheim, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~09:40 [Foto 2]

Die Roos-venster kan op 'n ander foto vanaf die binnekant gesien word. Dit het liggies begin reën en ons moet gouspeel met die fotos!
Trondheim, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~09:00 [Foto 3, 4, 5, 6]
|
|
|
|
2005 Augustus 7 Sondag ~09:00 [Foto 7]

Die altaar.
Trondheim, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~09:10 [Foto 8]

Die orrel en die roosvenster.
Trondheim, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~09:10 [Foto 9]

Ek met die orrel en roosvenster in die agtergrond.
Trondheim, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~09:10 [Foto 10]

Ek met die orrel en roosvenster in die agtergrond.
Trondheim, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~09:20 [Foto 11]

Die middeskip is 21 meter hoog.
Trondheim, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~09:20 [Foto 12]

Gabriel Kielland het die roosvenster geskep.
Trondheim, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~10:25 [Foto 13]

Stiftsgården
The Royal Residence
Omvisninger / Guided Tours
01.06 - 20.08:
Man - Lør / Mon - Sat : 10.00 - 11.00 - 12.00 - 13.00 - 14.00 - 15.00 - 16.00
Søndager / Sundays : 12.00 - 13.00 - 14.00 - 15.00 - 16.00
Besøkende må følge guide. / All visitors must be guided.
Trondheim, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~10:16 [Foto 14]

Die paleis in Rococo-styl is die grootste houtgebou in Skandinawië.
Trondheim, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~10:28 [Foto 15]

Die stadsplein in Trondheim.
Trondheim, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~10:34 [Foto 16]

Vår Frue Kirke, naby die stadslein.
Trondheim, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~10:46 [Foto 17]

Kleurvolle geboue langs die Nidelva-rivier.
Trondheim, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~16:10 [Foto 18]

Ons vaar deur die nou Stokksundet, blykbaar net 100 meter breed.
MS Midnatsol, Noorweegse See
2005 Augustus 7 Sondag ~16:10 [Foto 19]

Ons vaar deur die nou Stokksundet, blykbaar net 100 meter breed.
MS Midnatsol, Noorweegse See
2005 Augustus 7 Sondag ~20:48 [Foto 20]

Albert by 'n standbeeld in die dorp. Die plaatjie het hierdie woorde daarop:
- SJØMANNENS HUSTRU -
GAVE TIL VIKNA'S BEFOLKNING
FRA
WALBORG OG OLAV M. SUND
AVDUKET 8. JUNI 1997
Rørvik, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~20:54 [Foto 21]

Een van die museums op die dorp.
Rørvik, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~20:57 [Foto 22]

'n Groot brug in die agtergrond, met een van die dorpie se museums en die biblioteek op die voorgrond. Die kerk is reg agter my.
Rørvik, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~20:58 [Foto 23]

Albert by die kerk.
Rørvik, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~20:59 [Foto 24]

Die kerk.
Rørvik, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~21:06 [Foto 25]

'n Moderne gebou, en reg oorkant...
Rørvik, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~21:07 [Foto 26]

... geboue soos uit die ou dae.
Rørvik, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~21:07 [Foto 27]

Die goud is dus op die skip versteek, reg?
Rørvik, Noorweë
2005 Augustus 7 Sondag ~21:46 [Foto 28]![]() |
2005 Augustus 7 Sondag ~21:46 [Foto 29]![]() |
2005 Augustus 7 Sondag ~21:50 [Foto 30]![]() |
2005 Augustus 7 Sondag ~21:47 [Foto 31]![]() |
2005 Augustus 7 Sondag ~21:47 [Foto 32]![]() |
2005 Augustus 7 Sondag ~21:47 [Foto 33]![]() |
2005 Augustus 7 Sondag ~21:48 [Foto 34]![]() |
2005 Augustus 7 Sondag ~21:48 [Foto 35]![]() |
2005 Augustus 7 Sondag ~21:48 [Foto 36]![]() |
2005 Augustus 7 Sondag ~21:49 [Foto 37]![]() |
2005 Augustus 7 Sondag ~21:50 [Foto 38]![]() |