Kopenhagen - September 2005

Fietsuitstappie in Dyrehaven:
'n Groep mans van ons gemeente het hierdie Saterdag 'n fietsuitstappie gereŽl. Ons het 09:00 by Niels Erik se huis in Klampenborg ontmoet en toe daarvanaf vertrek Dyrehaven toe, wat net om die draai is. Ian het ons daarvanaf deur die park gelei, vir ongeveer 15 kilometer (ons het vele kere vir kort rukkies gestop). Saam met die ongeveer 10 kilometer wat ek van die huis af ry om tot by Niels Erik se huis te kom, het ek dus ten minste 35 kilometer gery.

2005 September 17 Saterdag [Foto 1]
Meer
'n Meer in Dyrehaven.
Kopenhagen, Denemarke

2005 September 17 Saterdag [Foto 2]
Meer
'n Meer in Dyrehaven.
Kopenhagen, Denemarke

2005 September 17 Saterdag [Foto 3]
Groep
Die groep poseer vir 'n foto by een van die gebou in Dyrehaven.
Fotograaf: Niels Erik Nielsen
Kopenhagen, Denemarke

2005 September 17 Saterdag [Foto 4]
Groep
Van links na regs is: Allan, Donald, Lawrence, Arjan, Albert, John en Ian.
Fotograaf: Niels Erik Nielsen
Kopenhagen, Denemarke

2005 September 17 Saterdag [Foto 5]
Groep
Die park bied 'n verskeidenheid van paaie, van geteer tot gruis tot hobbelrige grondpaaie. Hier is die groep op een van laasgenoemde. Van links na regs: Ian, Allan, Albert, Lawrence, Arjan, John en Donald.
Fotograaf: Niels Erik Nielsen
Kopenhagen, Denemarke

2005 September 30 Vrydag [Foto 6]
Juan
Juan die viking.
Kopenhagen, Denemarke

Laaste opdateer: Dinsdag 11 Oktober 2005
Webmeester: Albert van Biljon