2005 November 26 Saterdag ~17:45 [Foto 1]

Hephaisteiontempel verlig in die nag, terwyl ek 'n souvlaki geniet vir aandete.
Athene, Griekeland
2005 November 26 Saterdag ~19:45 [Foto 2]

Die Akropolis-heuwel aan die Oostekenat soos gesien vanaf Plaka. Die twee "Corinthian columns" kan aan die linkerkant gesien word.
Athene, Griekeland
2005 November 26 Saterdag ~19:50 [Foto 3]

Hadrian se boog.
Athene, Griekeland
2005 November 26 Saterdag ~19:50 [Foto 4]

Die straat wat voor Hadrian se boog verbyloop.
Athene, Griekeland
2005 November 26 Saterdag ~19:50 [Foto 5]

Krinio
Athene, Griekeland
2005 November 26 Saterdag ~19:50 [Foto 6]

Albert
Athene, Griekeland
2005 November 26 Saterdag ~20:05 [Foto 7]

Die Griekse parlement is in hierdie gebou, genaamd Voulí, gesetel.
Athene, Griekeland
2005 November 26 Saterdag ~20:05 [Foto 8]

Krinio voor die parlementsgebou.
Athene, Griekeland
2005 November 26 Saterdag ~20:05 [Foto 9]

Albert voor die parlementsgebou.
Athene, Griekeland
2005 November 26 Saterdag ~20:05 [Foto 10]

Vroegaand in Syntagmavierkant, oorkant die parlementsgeboue.
Athene, Griekeland
2005 November 26 Saterdag ~20:05 [Foto 11]

Vroegaand in Syntagmavierkant, oorkant die parlementsgeboue.
Athene, Griekeland