Kopenhagen - Desember 2005

2005 Desember 10 Saterdag ~18:15 [Foto 1, 2]
David David
David het 'n CD van James Blunt gekry en dans terwyl hy daarna luister.
Kopenhagen, Denemarke

2005 Desember 10 Saterdag ~18:15 [Foto 3, 4, 5]
David David David
Glimlag soos 'n Viking.
Kopenhagen, Denemarke

2005 Desember 10 Saterdag ~19:00-20:40 [Foto 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13]
Gaste
Gaste David
David Jane
NielsFrank
AlbertJane
Frank, Niels, Jane, David en ek kuier lekker saam rondom 'n skep bobotie en slaai en 'n glas rooiwyn.
Kopenhagen, Denemarke

2005 Desember 10 Saterdag ~19:50 [Foto 14]
David
David wys 'n alternatiewe posisie vir die Viking-helmet.
Kopenhagen, Denemarke

2005 Desember 12 Maandag ~13:50 [Foto 15]
Meer
Voetgangers langs die Sortedams Sø op 'n mooi wintersdag.
Kopenhagen, Denemarke (55 41.678N 012 34.362O)

2005 Desember 12 Maandag ~14:00 [Foto 16, 17]
Gebou
Albert
Daar is interessante argitektuur langs die Sortedams Sø.
Kopenhagen, Denemarke (55 41.496N 012 34.352O)

2005 Desember 12 Maandag ~14:00 [Foto 18, 19]
Meer Bankie
'n Tipiese Kopenhagen-bankie, hierdie een ook langs die Sortedams Sø.
Kopenhagen, Denemarke (55 41.496N 012 34.352O)

2005 Desember 12 Maandag [Foto 20, 21, 22, 23]
Hoek Straatnaam
Gernersgade
Gernersgade
Gernersgade waar dit in Store Kongensgade inloop, in sentraal Kopenhagen, wat op my roete tussen my huis en ons vorige kantore was, voordat die kantoor in April getrek het.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55 41.251N 012 35.387O)

Konsert met Christian Lindberg:

2005 Desember 15 Donderdag ~19:55 [Foto 24]
Orkes
Die orkes maak gereed om te begin.
Radiohusets Koncertsal, Kopenhagen, Denemarke

2005 Desember 15 Donderdag [Foto 25, 26]
Vriende Linda
Catalin, Allan en Linda het saam met my gekom.
Radiohusets Koncertsal, Kopenhagen, Denemarke

2005 Desember 15 Donderdag [Foto 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35]
Dirigent Tromboonspeler Dirigent Dirigent Tromboonspeler
Tromboonspeler Dirigent Dirigent Bedanking
Christian Lindberg in aksie: Dirigent en tromboonspeler.
Radiohusets Koncertsal, Kopenhagen, Denemarke

2005 Desember 15 Donderdag [Foto 36, 37, 38]
Tromboonseksie
Tromboon Fagot
Van die instrumente in die orkes: Trombone en fagotte.
Radiohusets Koncertsal, Kopenhagen, Denemarke

2005 Desember 15 Donderdag [Foto 39]
Buiging
'n Laaste buiging. Almal klap, maar ons kry geen anchor nie.
Radiohusets Koncertsal, Kopenhagen, Denemarke

2005 Desember 15 Donderdag ~21:48 [Foto 40]
Vriende
Allan, Catalin, Albert en Linda na die konsert.
Radiohusets Koncertsal, Kopenhagen, Denemarke

2005 Desember 15 Donderdag ~22:20 [Foto 41, 42, 43, 44]
Norrebro Norrebro
Norrebro Norrebro
Nørrebro (die woonbuurt waarin ek tans bly) in die nag.
Nørrebro, Kopenhagen, Denemarke

2005 Desember 15 Donderdag ~22:20 [Foto 45]
Kersboom
Die kersboom - vele kersbome kan oral oor die stad gesien word hierdie tyd van die jaar.
Nørrebro, Kopenhagen, Denemarke

Kerspartytjie:
Linda het ons uitgenooi om Vrydagaand by haar 'n kersete te gaan eet. Sy't 'n groot feesmaal voorberei en die huis baie mooi versier en vir almal geskenke ook reggehad.

2005 Desember 23 Vrydag ~20:00 [Foto 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53]
Kersvader Benjamin
Adam David
David Kersvader
Alexander Kersvader
Hier deel kersvader geskenke vir die kinders uit. Die meeste kinders het vermoed wie kersvader werklik is, wat ook maar goed is, want kersvader glo self lankal nie in kersvader nie.
Lyngby, Groter Kopenhagen, Denemarke

2005 Desember 23 Vrydag ~20:30 [Foto 54, 55]
Celestine NielsMargarita
Celestine, Niels en Margarita.
Lyngby, Groter Kopenhagen, Denemarke

2005 Desember 23 Vrydag ~20:30 [Foto 56, 57]
Beaver OleNiels
Lene, Doug, Alexander en Ole en Niels.
Lyngby, Groter Kopenhagen, Denemarke

2005 Desember 23 Vrydag ~20:30 [Foto 58, 59]
AlbertNiels AlbertDavid
Albert en Niels met ons geskenke van Linda, en Albert en David.
Lyngby, Groter Kopenhagen, Denemarke

2005 Desember 25 Sondag ~15:30 [Foto 60, 61, 62, 63]
Boom Boom Boom
Boom
'n Skulptuur gekerf uit 'n boomstomp uit.
Kopenhagen, Denemarke (55 40.858N 012 33.596O)

Laaste opdateer: Donderdag 29 Desember 2005
Webmeester: Albert van Biljon