Sneeu in Kopenhagen (2005)

2005 Maart 2 Woensdag [Foto 1]
Tuin
In die somer baljaar kinders hier en grootmense kuier land en sand - maar nou is my woonstel se gemeenskaplike tuin in 'n sneeukombers bedek.
Kopenhagen, Denemarke (55 42.361N 12 32.965O)

2005 Maart 2 Woensdag [Foto 2]
Kasteel
Haar Majesteit se juwele word in hierdie kasteel gevries... ek bedoel gebre. Die kasteel heet Rosenborg.
Kopenhagen, Denemarke

2005 Maart 2 Woensdag [Foto 3]
Wandelpad
'n Wandeling deur Rosenborg Slotshave (Rosenborg Kasteel Tuin) hierdie tyd van die jaar beteken 'n geploeg deur die sneeu.
Kopenhagen, Denemarke

2005 Maart 2 Woensdag [Foto 4]
Plante
'n Sneeukombers bedek die plante in Rosenborg Slotshave - Kronprinsessegade (Kroonprinses straat) se geboue is in die agtergrond.
Kopenhagen, Denemarke

2005 Maart 2 Woensdag [Foto 5]
Kantoor
'n Kykie na buite uit my kantoorvenster uit: Churchillparken l voor my.
Kopenhagen, Denemarke (55 41.293N 12 35.851O)

2005 Maart 2 Woensdag [Foto 6]
Kerk
Hierdie pragtige kerk kan ook gesien word uit my kantoorvenster uit.
Kopenhagen, Denemarke (55 41.293N 12 35.851O)

Laaste opdateer: Donderdag 10 Maart 2005
Webmeester: Albert van Biljon