Engeland - Januarie 2006
2006 Januarie 27 Vrydag ~23:30 [Foto 1, 2, 3]
Ek en Marietjie het by hierdie Griekse restaurant gaan eet en dit baie geniet. Al hierdie ouens is Grieke wat blykbaar al baie jare in Engeland bly. Ek kan beslis hierdie plek aanbeveel!
Southampton, Engeland
Laaste opdateer: Woensdag 8 Februarie 2006
Webmeester: Albert van Biljon