Kopenhagen - Februarie 2006
2006 Februarie 18 Saterdag ~19:30 [Foto 1, 2, 3, 4, 5] ~20:15 [Foto 6]
Ons langverwagte bortsch-partytjie het die Saterdag plaasgevind. Lank verwag? In ons bybelstudiegroep het omtrent almal al 'n kans gehad om kos van hulle eie land voor te berei vir die res, en die groep wag al 'n paar jaar lank vir Arthur se beurt. Dus was hierdie ook 'n geskiedkundige gebeurtenis!
Op hierdie fotos is: Albert, Arthur, Catalin, Cecilia, Daniel & Sharlee, Daniela, Frank & Dorothea, John, Julia, Nina, Olivia and Susi.
Kopenhagen, Denemarke
Laaste opdateer: Maandag 20 Februarie 2006
Webmeester: Albert van Biljon