Londen - Januarie 2007

2007 Januarie 27 Saterdag ~09:00 [Foto 1]
Voorkant
'n Warm welkom by Capstan Way nommer 12, ons tuiste in Londen! Die eerste sneeu vir die winter het geval...
Londen, Engeland (51 30.242N 000 02.148O)

2007 Januarie 27 Saterdag ~09:00 [Foto 2, 3, 4, 5, 6, 7]
Erf Erf
Braaiplek Bank
Voëlbak Stoele
Fotos van die tuin en die stoep agter waar mens heerlik kan kuier en braai. Dalk nie vandag nie.
Londen, Engeland (51 30.242N 000 02.148O)

Laaste opdateer: Saterdag 27 Januarie 2007
Webmeester: Albert van Biljon