Londen - Julie 2008

Vandag was dit tyd om my nommer twee potjie wat ek rukkie gelede gekoop het en reeds ingebrand het, behoorlik in te lyf. Ek het twee proefkonyne genooi en 'n paar hoenders en dinge in die potjie gegooi en hier's die resultaat!

2008 Julie 27 Saterdag ~18:05 [Foto 1]
Potjie
Die hoenderpotjie.
Londen, Verenigde Koninkryk

Laaste opdateer: Donderdag 31 Julie 2008
Webmeester: Albert van Biljon