Oktober 2008

Donetsk, Oekraïne

Victoria se verjaardag

Ons het 'n vriendin se verjaardag in 'n restaurant gevier. Dit was 'n rerige stylvolle restaurant en ek het dit baie geniet.

2008 Oktober 18 Saterdag ~18:10 [Fotos 1, 2, 3]
Voorgereg
Voorgereg
Voorgereg
Ons voorgeregte. Die kos was rerig baie smaaklik gewees.
Donetsk, Oekraïne (N47° 59.307 O037° 54.198)

2008 Oktober 18 Saterdag ~18:15 [Foto 4]
Kandelaar
Die kandelaar is heel mooi.
Donetsk, Oekraïne (N47° 58.064 O037° 55.378)

Laaste opdateer: Saterdag 15 November 2008
Webmeester: Albert van Biljon