Januarie 2009

Cullinan, Gauteng, Suid-Afrika

Dis duidelik 'n uitstappie wat mens voor die tyd moet beplan, want omtrent alles op Cullinan wat vir toeriste interessant is, was reeds toe. Ons het toe maar in die dorpie rondgery en rondgeloop, wat nogal heel oulik was.

2009 Januarie 2 Vrydag ~17:00 [Fotos 1, 2, 3, 4, 5]
Myn
Myn
Myn
Myn
Myn
Die groot oopgroefmyn.
Cullinan, Gauteng, Suid-Afrika (S25° 40.392 O028° 31.026)

2009 Januarie 2 Vrydag ~17:05 [Fotos 6, 7, 8]
Huise
Huise
Huise
Van die huise in een van die groter strate.
Cullinan, Gauteng, Suid-Afrika

2009 Januarie 2 Vrydag ~17:05 [Fotos 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15]
Kunswerke
Kunswerke
Kunswerke
Kunswerke
Kunswerke
Kunswerke
Kunswerke
Baie van die huise het kunswerke voor wat nogal besonders was.
Cullinan, Gauteng, Suid-Afrika

2009 Januarie 2 Vrydag ~17:10 [Fotos 16, 17, 18]
Museum
Museum
Museum
'n Opelug-museum in Cullinan: Premier Diamond Mine Museum (eiendom van die Cullinan Diamond Mine).
Cullinan, Gauteng, Suid-Afrika

2009 Januarie 2 Vrydag ~17:10 [Foto 19]
Toerismeburo
Die toerismekantoor op die dorp - reeds gesluit.
Cullinan, Gauteng, Suid-Afrika

Laaste opdateer: Maandag 19 Januarie 2009
Webmeester: Albert van Biljon