2009 Februarie 2 Maandag ~08:45 [Foto 1]
Van die motors in die parkeerarea voor ons huis.
Londen, Engeland
2009 Februarie 2 Maandag ~08:45 [Foto 2]
Ek het probeer werk toe ry, maar net om die draai het my ketting afgeval en het ek besef dat die paaie glad nie rybaar is nie.
Londen, Engeland
2009 Februarie 2 Maandag ~08:45 [Foto 3]
Capstan Way toe onder die sneeu.
Londen, Engeland
2009 Februarie 2 Maandag ~09:10 [Foto 4]
Die voetpad langs ons huis.
Londen, Engeland
2009 Februarie 2 Maandag ~09:20 [Foto 5, 6]
![]() |
![]() |
2009 Februarie 2 Maandag ~09:35 [Foto 7, 8]
![]() |
![]() |
2009 Februarie 2 Maandag ~09:50 [Foto 9, 10]
![]() |
![]() |
2009 Februarie 2 Maandag ~10:00 [Foto 11, 12, 13, 14]
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
2009 Februarie 2 Maandag ~11:20 [Foto 15]
Greenland Dock, nie te ver van ons huis af nie.
Londen, Engeland