Februarie 2009

Londen, Engeland

Ons het vir Wilna 'n verassingspartytjie gehou by ons huis. Wel, ek dink sy't iets vermoed! Maar ons het almal die kaas-en-wyn aand baie geniet en het na die tyd nog gaan sokkie ook.

2009 Februarie 28 Vrydag ~18:40 [Foto 1]
Kos
'n Verskeidenheid eetgoed en wyn.
Rotherhithe, Londen, Engeland

2009 Februarie 28 Vrydag ~18:40 [Foto 2]
Banier
Die banier wat ons opgesit het.
Rotherhithe, Londen, Engeland

Laaste opdateer: Sondag 8 Maart 2009
Webmeester: Albert van Biljon