2 Oktober 2011

Londen Oktoberfest, Londen, Engeland

Londen vier ook Oktoberfest! Ons het kaartjies via GroupOn gekoop: 11.50 vir 2 persone wat vir elkeen 'n bier en wors en skyfies gee. 'n Lekker kuier met musiek op 'n baie warm herfsdag.

2011 Oktober 2 Sondag ~13:20 [Foto 1]
Orkes
Oempa-orkes
Londen, Engeland (rondom N51° 32.045 O000° 05.166)

2011 Oktober 2 Sondag ~13:20 [Foto 2]
Orkes
Oempa-orkes
Londen, Engeland (rondom N51° 32.045 O000° 05.166)

2011 Oktober 2 Sondag ~13:20 [Foto 3]
Kroeg
Die kroeg, maar hulle bedien jou by die tafels.
Londen, Engeland (rondom N51° 32.045 O000° 05.166)

2011 Oktober 2 Sondag ~13:20 [Foto 4]
Biere
Baie biere!
Londen, Engeland (rondom N51° 32.045 O000° 05.166)

Laaste opdateer: Sondag 2 Oktober 2011
Webmeester: Albert van Biljon