SA Gemeente Dankfees 2013

2013 Mei 31 Vrydag ~22:30 [Foto 1]
Braai
'n Lekker vleisie en worsie is op die kole. Ons kon die vleis voor die tyd bestel en toe net optel toe ons daar aankom. Die kole is ook verskaf.
The Hop Farm, Kent, Engeland (N51° 12.155 O000° 23.317)

2013 Mei 31 Vrydag ~22:35 [Foto 2]
Lantern
'n Sjinese lantern word verlig.
The Hop Farm, Kent, Engeland (N51° 12.155 O000° 23.317)

2013 Mei 31 Vrydag ~22:35 [Foto 3]
Lantern
Die Sjinese lantern styg op!
The Hop Farm, Kent, Engeland (N51° 12.155 O000° 23.317)

Laaste opdateer: Saterdag 8 Junie 2013
Webmeester: Albert van Biljon