2013 Junie 1 Saterdag ~12:40 [Foto 1]

Lizelle het in die oggend 'n kolwyntjiewerkswinkel ("Cupcake workshop") aangebied.
The Hop Farm, Kent, Engeland (rondom N51° 12.155 O000° 23.317)
2013 Junie 1 Saterdag ~13:30 [Foto 2]

Elke deelnemer aan die werkswinkel het vier kolwyntjies gekry om te versier. Hier's dié wat Martina gedoen het.
The Hop Farm, Kent, Engeland (rondom N51° 12.155 O000° 23.317)
2013 Junie 1 Saterdag ~13:50 [Foto 3]

Ek en Ian het gaan skyfskiet. Mens kry vyf skote per inskrywing.
The Hop Farm, Kent, Engeland (N51° 12.245 O000° 23.319)
2013 Junie 1 Saterdag ~13:50 [Foto 4]

Ek en Ian het gaan skyfskiet. Mens kry vyf skote per inskrywing.
The Hop Farm, Kent, Engeland (N51° 12.245 O000° 23.319)
2013 Junie 1 Saterdag ~13:50 [Foto 5]

Ek en Ian het gaan skyfskiet. Mens kry vyf skote per inskrywing.
The Hop Farm, Kent, Engeland (N51° 12.245 O000° 23.319)
2013 Junie 1 Saterdag ~13:55 [Foto 6]

Ek en Ian het gaan skyfskiet. Mens kry vyf skote per inskrywing. Hierdie is Ian se kaartjie.
The Hop Farm, Kent, Engeland (N51° 12.245 O000° 23.319)
2013 Junie 1 Saterdag ~15:15 [Foto 7]

In die middag was daar 'n mosaiekwerkswinkel. Hier is wat Martina gemaak het.
The Hop Farm, Kent, Engeland (rondom N51° 12.155 O000° 23.317)
2013 Junie 1 Saterdag ~16:50 [Foto 8]

Die reëls vir die fotokompetisie.
The Hop Farm, Kent, Engeland (N51° 12.158 O000° 23.267)
2013 Junie 1 Saterdag ~19:35 [Foto 9]

Die aand se konsert het net na 19:00 begin. Eerste op die verhoog was Jak de Priester.
The Hop Farm, Kent, Engeland (N51° 12.183 O000° 23.249)
2013 Junie 1 Saterdag ~19:35 [Foto 10]

Die aand se konsert het net na 19:00 begin. Eerste op die verhoog was Jak de Priester.
The Hop Farm, Kent, Engeland (N51° 12.183 O000° 23.249)
2013 Junie 1 Saterdag ~19:35 [Foto 11]

Die aand se konsert het net na 19:00 begin. Eerste op die verhoog was Jak de Priester.
The Hop Farm, Kent, Engeland (N51° 12.183 O000° 23.249)
2013 Junie 1 Saterdag ~20:25 [Foto 12]

Die aand se konsert het net na 19:00 begin. Tweede op die verhoog was Arno Jordaan.
The Hop Farm, Kent, Engeland (N51° 12.183 O000° 23.249)
2013 Junie 1 Saterdag ~20:25 [Foto 13]

Die aand se konsert het net na 19:00 begin. Tweede op die verhoog was Arno Jordaan.
The Hop Farm, Kent, Engeland (N51° 12.183 O000° 23.249)
2013 Junie 1 Saterdag ~21:30 [Foto 14]

Die aand se konsert het net na 19:00 begin. Derde op die verhoog was Lianie May.
The Hop Farm, Kent, Engeland (N51° 12.183 O000° 23.249)
2013 Junie 1 Saterdag ~21:30 [Foto 15]

Die aand se konsert het net na 19:00 begin. Derde op die verhoog was Lianie May.
The Hop Farm, Kent, Engeland (N51° 12.183 O000° 23.249)
2013 Junie 1 Saterdag ~22:45 [Foto 16]

Die aand se konsert het net na 19:00 begin. Aan die einde van die aand was al drie kunstenaars op die verhoog: Lianie May, Jak de Priester en Arno Jordaan.