SA Gemeente Dankfees 2013

2013 Junie 2 Sondag ~09:30 [Foto 1]
Kerkdiens
Ons hou kerk in die buitelug - die diens het 09:00 begin. Chris het vir Martina vertaal.
The Hop Farm, Kent, Engeland (rondom N51° 12.183 O000° 23.249)

2013 Junie 2 Sondag ~09:30 [Foto 2]
Kerkdiens
Ons hou kerk in die buitelug - die diens het 09:00 begin. Ons neem afskeid van Ds. Ockie. Hulle is oppad terug Suid-Afrika toe.
The Hop Farm, Kent, Engeland (rondom N51° 12.183 O000° 23.249)

Laaste opdateer: Saterdag 8 Junie 2013
Webmeester: Albert van Biljon