SA Gemeente Londen se jaarlikse kerssangdiens was weereens 'n hoogtepunt.
2013 Desember 1 Sondag 09:05 [Foto 1]

Voor die diens begin... ons wonder wat is als op die verhoog aan die gang agter die "gordyne".
Londen, Engeland (rondom N51° 31.031 W000° 06.358)
2013 Desember 1 Sondag 09:05 [Foto 2]

Die "gordyne" lig en die engele betree die verhoog.
Londen, Engeland (rondom N51° 31.031 W000° 06.358)