CPA Global Kersfeespartytjie - 6 Desember 2013

Die tema vir hierdie jaar se kersfeespartytjie was "The Oscars". Ons kon kon ons gades saambring (sonder enige ekstra koste).

2013 Desember 6 Vrydag PM [Foto 1]
Kersfeespartytjie
Die musikante vir die aand.
Andaz, Londen, Engeland

2013 Desember 6 Vrydag PM [Foto 2]
Kersfeespartytjie
Toesprake...
Andaz, Londen, Engeland

Laaste opdateer: Sondag 29 Desember 2013
Webmeester: Albert van Biljon