Die Roselts en Neil het by ons kom kuier as 'n voor-Kersdagviering.
2013 Desember 24 Sondag ~16:35 [Foto 1]

Albert en Martina se huisie is aan die linkerkant. Die Roselts s'n in die middel en Neil s'n aan die regterkant (versier deur die Thomas-Henry en Esmari).
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.186 W000° 06.629)