Ou Kersdag - 24 Desember 2013

Ek en Martina vier ons eerste Kersfees alleen saam.

2013 Desember 24 Sondag ~16:35 [Foto 1]
Kersboomversiering
'n Kersboomversiering wat ons van sendelinge in Pakistan ontvang het.
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.186 W000° 06.629)

2013 Desember 24 Sondag ~16:35 [Foto 2]
Kerstafel
Ons kerstafel - die aartappelslaai en tuisgebaktebrood is gereed om bedien te word.
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.186 W000° 06.629)

2013 Desember 24 Sondag ~16:40 [Foto 3]
Versierings
Afrika olifante.
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.186 W000° 06.629)

2013 Desember 24 Sondag ~16:40 [Foto 4]
Kersboom
Ons kersboom - 'n regte boom wat ons by B&Q gekry het en wat Martina versier het. Na ete het ons vir mekaar geskenke gegee.
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.186 W000° 06.629)

2013 Desember 24 Sondag ~16:45 [Foto 5]
Kersboomversiering
'n Gemmerkoekie wat ons self versier het om aan die kersboom te hang.
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.186 W000° 06.629)

2013 Desember 24 Sondag ~16:45 [Foto 6]
Kersboomversiering
'n Gemmerkoekie wat ons self versier het om aan die kersboom te hang.
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.186 W000° 06.629)

2013 Desember 24 Sondag ~16:45 [Foto 7]
Kersboomversiering
'n Gemmerkoekie wat ons self versier het om aan die kersboom te hang.
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.186 W000° 06.629)

2013 Desember 24 Sondag ~16:45 [Foto 8]
Kersboomversiering
'n Gemmerkoekie wat ons self versier het om aan die kersboom te hang.
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.186 W000° 06.629)

2013 Desember 24 Sondag ~16:45 [Foto 9]
Kersboomversiering
'n Gemmerkoekie wat ons self versier het om aan die kersboom te hang.
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.186 W000° 06.629)

2013 Desember 24 Sondag ~17:15 [Foto 10]
Voorgereg
Die voorgereg wat Martina voorberei het. Daar is twee verskillende soorte koue vis. In Slowakye is dit tradisie om vis te eet op Ou Kersaand.
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.186 W000° 06.629)

Laaste opdateer: Donderdag 26 Desember 2013
Webmeester: Albert van Biljon