2014 Julie 12 Saterdag ~14:25 [Foto 1]

"Brownies" wat Martina gemaak het vir die West Croydon Baptist Church se fees in die park.
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.244 W000° 06.026)
2014 Julie 12 Saterdag ~16:25 [Foto 2]

Die springbokrugbyembleem op my hemp.
Croydon, Londen, Engeland (rondom N51° 23.230 W000° 06.002)
2014 Julie 12 Saterdag ~19:30 [Foto 3]

Die buiteband van my Trek 7.5 se voorwiel, na 13550km.
Croydon, Londen, Engeland