Hier is 'n kort video met panoramas van die berg.
2015 Julie 25 Saterdag ~10:30 [Foto 1]

Wast Water-meer.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.2972 W003° 15.3906 100m)
2015 Julie 25 Saterdag ~10:35 [Foto 2]

Die nabygeleë berge.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.2995 W003° 15.3907 100m)
2015 Julie 25 Saterdag ~10:35 [Foto 3]

Hierdie is 'n "National Trust"-omgewing en mens kan 'n fanansiële bydrae lewer.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.2941 W003° 15.3361 120m)
2015 Julie 25 Saterdag ~10:40 [Foto 4]

Ons het 'n lang ent langs redelik naby aan die rivier en dit op 'n stadium oorkruis.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.3584 W003° 15.0815 180m)
2015 Julie 25 Saterdag ~10:45 [Foto 5]

'n Terugblik oor Wast Water-meer.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.2612 W003° 14.9254 205m)
2015 Julie 25 Saterdag ~10:50 [Foto 6]

Rigtingaanwysings vir die pad terug. Daar was nie baie van hierdie nie. Gelukkig het ek die OS-kaart gekoop wat ook 'n weergawe insluit vir jou slimfoon.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.2953 W003° 14.8419 204m)
2015 Julie 25 Saterdag ~10:50 [Foto 7]

'n Terugblik oor Wast Water-meer.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.2953 W003° 14.8418 204m)
2015 Julie 25 Saterdag ~11:00 [Foto 8]

Dis nog 'n lang ent tot bo. Ons sou hiervandaan die rivier vir nog 'n hele ruk lank volg.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.4115 W003° 14.6807 280m)
2015 Julie 25 Saterdag ~11:05 [Foto 9]

'n Terugblik oor Wast Water-meer.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.3635 W003° 14.6008 176m)
2015 Julie 25 Saterdag ~11:20 [Foto 10]

'n Terugblik oor Wast Water-meer. Daar was nogal heelwat mense wat die berg geklim het op hierdie dag, dalk danksy die goeie weer.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~11:20 [Foto 11]

'n Terugblik oor Wast Water-meer.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.3195 W003° 14.3841 333m)
2015 Julie 25 Saterdag ~11:25 [Foto 12]

'n Terugblik oor Wast Water-meer.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.3094 W003° 14.3161 351m)
2015 Julie 25 Saterdag ~11:30 [Foto 13]

Die pad vorentoe - gelukkig vir ons is dit nie nodig om teen die berg aan die regterkant uit te klim nie!
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.3057 W003° 14.2969 362m)
2015 Julie 25 Saterdag ~11:35 [Foto 14]

Die uitsig linkswaarts, bekend as die "Brown Tongue".
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.2856 W003° 14.2822 347m)
2015 Julie 25 Saterdag ~11:40 [Foto 15]

'n Terugblik oor Wast Water-meer, wat nou heelwat verder weg is.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.4171 W003° 14.4328 350m)
2015 Julie 25 Saterdag ~11:40 [Foto 16]

'n Terugblik oor Wast Water-meer, wat nou heelwat verder weg is.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.416 W003° 14.4328 350m)
2015 Julie 25 Saterdag ~11:40 [Foto 17]

'n Terugblik oor die voetpad en die berge agter ons.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.4156 W003° 14.4357 350m)
2015 Julie 25 Saterdag ~11:45 [Foto 18]

Die pad vorentoe.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.416 W003° 14.4327 350m)
2015 Julie 25 Saterdag ~11:50 [Foto 19]

Die pad loop daar nader aan die regterkant toe tot bo op die berg.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.3401 W003° 14.257 400m)
2015 Julie 25 Saterdag ~11:50 [Foto 20]

Die berg voor ons.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.3421 W003° 14.2558 400m)
2015 Julie 25 Saterdag ~11:50 [Foto 21]

Ingezoem op 'n gedeelte van die berg.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.34 W003° 14.2507 400m)
2015 Julie 25 Saterdag ~12:00 [Foto 22]

Die berg skuins links voor ons.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~12:05 [Foto 23]

'n Helikopter wat naby bo-oor ons gevlieg het.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~12:10 [Foto 24]

Die berg voor ons. Aan die linkerkant in die middel kan mens twee mense sien wat besig is om te klim.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~12:10 [Foto 25]

'n Terugblik oor die "Brown Tongue" en ander berge.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~12:10 [Foto 26]

Die steiltes aan ons regterkant.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~12:20 [Foto 27]

Een van vele groot rotse wat ons langs die pad gesien het.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~12:25 [Foto 28]

'n Terugblik oor Wast Water-meer.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.1277 W003° 13.4813 633m)
2015 Julie 25 Saterdag ~12:30 [Foto 29]

Drie mense is besig om die hange aan ons regterkant uit te klim.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~12:45 [Foto 30]

'n Terugblik oor die berge agter ons.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.1109 W003° 13.2686 786m)
2015 Julie 25 Saterdag ~12:45 [Foto 31]

Drie mense is besig om die hange aan ons regterkant uit te klim.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.1096 W003° 13.2506 784m)
2015 Julie 25 Saterdag ~13:05 [Foto 32]

'n Deel van die berg naby ons.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~13:20 [Foto 33]

Na die steil deel was daar baie klippe en rotse. BAIE. 'n Hele paar van hierdie stapels is ook deur mense gebou.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~13:25 [Foto 34]

Ons is ongeveer 'n driekwart tot bo toe die mis begin kom het.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.2481 W003° 12.9185 811m)
2015 Julie 25 Saterdag ~13:25 [Foto 35]

'n Terugblik oor Wast Water-meer deur die mis.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.2438 W003° 12.9225 816m)
2015 Julie 25 Saterdag ~13:40 [Foto 36]

Onder ons voete het dit nou die heeltyd so gelyk tot by die piek.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~13:40 [Foto 37]

Onder ons voete het dit nou die heeltyd so gelyk tot by die piek.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~13:40 [Foto 38]

'n Terugblik deur die mis.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~13:50 [Foto 39]

Die uitsig van die bergpiek af word 'n bietjie belemmer deur die mis.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.2561 W003° 12.6914 978m)
2015 Julie 25 Saterdag ~14:00 [Foto 40]

Die uitsig deur die mis.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~14:00 [Foto 41]

Die uitsig.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~14:00 [Foto 42]

'n Terugblik van die bergpiek. So baie klippe!
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~14:05 [Foto 43]

Die uitsig 'n ent van die bergpiek af.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~14:20 [Foto 44]

Wast Water-meer kom weer in sig.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~14:20 [Foto 45]

Wast Water-meer kom weer in sig.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.3858 W003° 13.138 864m)
2015 Julie 25 Saterdag ~14:25 [Foto 46]

'n Uitsig oor van die ander berge.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.4043 W003° 13.0981 849m)
2015 Julie 25 Saterdag ~15:10 [Foto 47]

'n Uitsig oor van die ander berge.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~15:50 [Foto 48]

Wast Water-meer.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.4721 W003° 14.3769 360m)
2015 Julie 25 Saterdag ~15:55 [Foto 49]

'n Terugblik van waar ons gekom het. Ons het mens 'n effens ander pad afgekom as waarmee ons opgeloop het, maar altwee paaie sluit weer bymekaar aan.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 27.3387 W003° 14.7294 265m)
2015 Julie 25 Saterdag ~19:00 [Foto 50]

Die meer.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 26.0565 W003° 18.7192 75m)
2015 Julie 25 Saterdag ~19:00 [Foto 51]

'n Groot rots aan die oorkantste hange.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 26.0566 W003° 18.7191 74m)
2015 Julie 25 Saterdag ~19:00 [Foto 52]

'n Groot rots aan die oorkantste hange.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 26.0569 W003° 18.7191 74m)
2015 Julie 25 Saterdag ~19:05 [Foto 53]

Die meer.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 26.0505 W003° 18.7159 78m)
2015 Julie 25 Saterdag ~19:05 [Foto 54]

Die meer.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 26.0508 W003° 18.7162 78m)
2015 Julie 25 Saterdag ~19:05 [Foto 55]

Die meer met die berge in die agtergrond. Scafell Pike is effens aan die regterkant, maar nie hier sigbaar nie.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 26.0508 W003° 18.7162 78m)
2015 Julie 25 Saterdag ~19:05 [Foto 56]

Klippe in die water.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 26.0502 W003° 18.7236 75m)
2015 Julie 25 Saterdag ~19:05 [Foto 57]

'n Voël vlieg oor die meer rond.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 26.05 W003° 18.7251 75m)
2015 Julie 25 Saterdag ~19:05 [Foto 58]

'n Voël vlieg oor die meer rond.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 26.0499 W003° 18.7255 76m)
2015 Julie 25 Saterdag ~19:05 [Foto 59]

Die maan sigbaar bo die oorkantste hange.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 26.0497 W003° 18.7259 76m)
2015 Julie 25 Saterdag ~19:10 [Foto 60]

Die maan sigbaar bo die oorkantste hange.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 26.0495 W003° 18.7265 76m)
2015 Julie 25 Saterdag ~19:10 [Foto 61]

Die maan sigbaar bo die oorkantste hange.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 26.0495 W003° 18.7266 76m)
2015 Julie 25 Saterdag ~19:20 [Foto 62]

Die meer.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 26.0244 W003° 18.7491 73m)
2015 Julie 25 Saterdag ~19:20 [Foto 63]

'n Huisie is aan die ander kant van die meer sigbaar.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 26.0228 W003° 18.7522 74m)
2015 Julie 25 Saterdag ~19:20 [Foto 64]

'n Man op sy kanoe.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 26.0228 W003° 18.7521 74m)
2015 Julie 25 Saterdag ~19:30 [Foto 65]

Die meer met die berge in die agtergrond. Scafell Pike is effens aan die regterkant, maar nie hier sigbaar nie.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 26.0818 W003° 18.6878 75m)
2015 Julie 25 Saterdag ~19:40 [Foto 66]

Twee mense kajak op die meer.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~19:45 [Foto 67]

'n Brug oor 'n stroompie water wat in die meer vloei - of dalk uit die meer?
Cumbria, Engeland
2015 Julie 25 Saterdag ~19:45 [Foto 68]

'n Stroom water wat in of uit die meer vloei.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 26.1734 W003° 18.6043 70m)
2015 Julie 25 Saterdag ~19:50 [Foto 69]

Die rand van die eiland word verken.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 26.1726 W003° 18.5697 72m)