2015 Julie 26 Sondag ~12:15 [Foto 1]
Op pad na die myn toe, stop ons by Loweswater-meer. Hierdie is een van die kleiner mere in die Lake District.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 35.2745 W003° 21.6122 134m)
2015 Julie 26 Sondag ~12:15 [Foto 2]
Op pad na die myn toe, stop ons by Loweswater-meer. Hierdie is een van die kleiner mere in die Lake District.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 35.2745 W003° 21.6122 134m)
2015 Julie 26 Sondag ~12:15 [Foto 3]
Op pad na die myn toe, stop ons by Loweswater-meer. Hierdie is een van die kleiner mere in die Lake District.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 35.2745 W003° 21.6122 134m)
Daar is 'n paar verskillende dinge om te doen in en rondom Honister Slate Mine. Op hierdie dag het ons die ondergrondse myn besoek.
Hier is 'n kort video van ons besoek.
2015 Julie 26 Sondag ~13:55 [Foto 4]
Daar word nog aktief, maar op 'n klein skaal, lei gemyn. Van dit word in hierdie werkswinkel bewerk.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~14:40 [Foto 5]
Ons is per bus geneem na die ingang van die myn, gesien op hierdie foto. Die ingang is 'n ent teen die berg op.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 30.8292 W003° 12.4671 423m)
2015 Julie 26 Sondag ~14:40 [Foto 6]
Die pad waarmee ons gekom het, gesien van naby die myn se ingang.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 30.8292 W003° 12.4671 423m)
2015 Julie 26 Sondag ~14:40 [Foto 7]
Die ingang van die myn. Almal het helmets met liggies op gekry om te dra.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 30.8292 W003° 12.4671 423m)
2015 Julie 26 Sondag ~14:45 [Foto 8]
Binne een van die "vertrekke". Hou in gedagte dat hierdie alles mensgemaakte tonnels en "vertrekke" is.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~14:50 [Foto 9]
Een van die tonnels, almal hoog genoeg om regop in te kan loop.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~14:50 [Foto 10]
Een van die tonnels, almal hoog genoeg om regop in te kan loop.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~14:50 [Foto 11]
Nog 'n "vertrek" in die myn.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~14:50 [Foto 12]
Van die rotsstrukture.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~14:50 [Foto 13]
Van die rotsstrukture.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~14:50 [Foto 14]
Ons gids verduidelik van die myntegnieke.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~14:50 [Foto 15]
Die gids wys 'n paar mynskoene.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~14:50 [Foto 16]
'n Hammerboor wat gebruik is. Klaarblyklik is dit ook bekend as 'n "widow maker" onder die myners.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~14:50 [Foto 17]
Die groep mense waarin ons gegaan het. Ek dink ons was rondom 40 mense.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~14:55 [Foto 18]
Nog 'n tonnel waarin ons geloop het.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~14:55 [Foto 19]
Nog 'n tonnel waarin ons geloop het.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~14:55 [Foto 20]
Van die rotsstrukture.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~14:55 [Foto 21]
Ons sou binnekort met daardie trappe afloop na die onderste deel van die myn toe.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~14:55 [Foto 22]
Hierdie spoor is gebruik om van die gemynde materieel van bo af onder toe te vervoer om uit die myn te kry.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~15:00 [Foto 23]
Van die rotsstrukture.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~15:05 [Foto 24]
Ons loop met die trappe af na die onderste deel van die myn toe.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~15:25 [Foto 25]
By die uitgang kon ons elkeen 'n klein stukkie van die lei optel. Die ingang kan 'n bietjie hoër gesien word.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~15:25 [Foto 26]
Hierdie toue lyk soos een van die ander aktiwiteite wat mens by die myn kan doen - op 'n dag met beter weer!
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~16:30 [Foto 27]
Die pad waarmee ons gekom het.
Cumbria, Engeland
2015 Julie 26 Sondag ~16:35 [Foto 28]
Die ou trein.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 30.7022 W003° 11.9168 156m)
2015 Julie 26 Sondag ~16:35 [Foto 29]
Die pad op na die ingang van die myn toe. Dis hierdie pad waarmee die bus on gevat het.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 30.6872 W003° 11.9963 225m)
2015 Julie 26 Sondag ~16:45 [Foto 30]
Die pad terug.
Cumbria, Engeland