Lake District 2015 - Kampeerterrein en die pad terug

Kampeerterrein

2015 Julie 27 Maandag ~06:10 [Foto 1]
Tente
Ons drie tente en gazibo, vroeg in die oggend voordat ons begin afslaan het. Dit het gedurende die nag gereën en als was nat toe ons moes begin afslaan.
The Old Post Office Campsite, Santon Bridge, Cumbria, Engeland (rondom N54° 24.1984 W003° 22.2621 30m)

2015 Julie 27 Maandag ~06:10 [Foto 2]
Tente
Ons drie tente en gazibo, vroeg in die oggend voordat ons begin afslaan het. Dit het gedurende die nag gereën en als was nat toe ons moes begin afslaan.
The Old Post Office Campsite, Santon Bridge, Cumbria, Engeland (rondom N54° 24.1984 W003° 22.2621 30m)

2015 Julie 27 Maandag ~06:10 [Foto 3]
Rivier
Die Irt-rivier wat die een grens van die kampterrein vorm. Dit is heerlik om met die klank van die water in jou oor te slaap!
The Old Post Office Campsite, Santon Bridge, Cumbria, Engeland (rondom N54° 24.1984 W003° 22.2621 30m)

2015 Julie 27 Maandag ~06:10 [Foto 4]
Rivier
Die Irt-rivier wat die een grens van die kampterrein vorm. Dit is heerlik om met die klank van die water in jou oor te slaap!
The Old Post Office Campsite, Santon Bridge, Cumbria, Engeland (rondom N54° 24.1984 W003° 22.2621 30m)

Hardknott Pass

Hier is 'n kort panoramiese video van die plek waar ons op die Hardknott Pass gestop het.

Hier is 'n video van 'n deel van ons rit op Hardknott Pass.

2015 Julie 27 Maandag ~09:55 [Foto 5]
Bergpas
Ons het hier gestop en 'n bietjie rondgekyk. Hierdie is die uitsig Ooswaarts.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 24.1817 W003° 10.9298 334m)

2015 Julie 27 Maandag ~09:55 [Foto 6]
Uitsig
Ons het hier gestop en 'n bietjie rondgekyk. Hierdie is die uitsig Suid-Weswaarts.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 24.1817 W003° 10.9298 334m)

2015 Julie 27 Maandag ~09:55 [Foto 7]
Bergpas
Ons het hier gestop en 'n bietjie rondgekyk. Hierdie is die uitsig Ooswaarts.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 24.1817 W003° 10.9298 334m)

Windermere

Ons het by die Lake District Visitor Centre gestop, ietsie gedrink, in die winkel rondgeloop en afgeloop na die oewer van die meer toe.

2015 Julie 27 Maandag ~11:45 [Foto 8]
Meer
Aan die oewers van Windermere.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 24.0647 W002° 56.755 41m)

2015 Julie 27 Maandag ~11:45 [Foto 9]
Meer
Aan die oewers van Windermere.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 24.0647 W002° 56.755 41m)

Hier is 'n kort panoramiese video geneem van die oewer van die Windermere meer.

2015 Julie 27 Maandag ~11:50 [Foto 10]
Meer
Die uitsig van die jetty af.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 24.061 W002° 56.7926 42m)

2015 Julie 27 Maandag ~11:50 [Foto 11]
Meer
Die uitsig van die jetty af.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 24.061 W002° 56.7926 42m)

2015 Julie 27 Maandag ~12:00 [Foto 12]
VisitorCentre
Die Lake District Visitor Centre.
Cumbria, Engeland

2015 Julie 27 Maandag ~12:05 [Foto 13]
VisitorCentre
Die Lake District Visitor Centre.
Cumbria, Engeland (rondom N54° 24.0097 W002° 56.5579 41m)

2015 Julie 28 Dinsdag ~08:00 [Foto 14]
Motor
Die Seat Alhambra se inligtingspaneel. Ons het 1279 km (795 myl) gery en 101.78 liter diesel ingegooi teen 'n koste van £42.36. Ons het die motor met 'n bietjie meer diesel teruggegee as waarmee ons dit gekry het.
Croydon, Londen, Engeland

Laaste opdateer: Sondag 30 Augustus 2015 / Last update: Sunday 30 August 2015
Webmeester: Albert van Biljon