Ons arriveer so rondom 13:00 by die hotel en kry ons kamer vir die week, nr 3339, 'n "Studio with sea view".
2017 Februarie 11 Saterdag ~13:10 [Foto 1]
Ons kamer, nr 3339 op die derde vloer. Die skuifdeure maak oop na 'n redelike groot balkon.
Raddison Blu, Golden Bay, Malta (rondom N35° 56.127 E014° 20.6498 0m)
2017 Februarie 11 Saterdag ~13:10 [Foto 2]
Ons kamer, nr 3339 op die derde vloer. Die bed was baie gemaklik!
Raddison Blu, Golden Bay, Malta (rondom N35° 56.127 E014° 20.6498 0m)
2017 Februarie 11 Saterdag ~13:10 [Foto 3]
Ons kamer, nr 3339 op die derde vloer. Die koffie- en tee-maak fasiliteite is baie handig en elke oggend kry 'n sjokoladetjie op jou bed.
Raddison Blu, Golden Bay, Malta (rondom N35° 56.127 E014° 20.6498 0m)
2017 Februarie 11 Saterdag ~13:10 [Foto 4]
Die uitsig van ons balkon af. Onder ons is die "Mokka kafee". Aan die linkerkant is die strand (buite sig).
Golden Bay, Malta (rondom N35° 56.127 E014° 20.6498 0m)
2017 Februarie 11 Saterdag ~13:10 [Foto 5]
Ingezoem op die see en die land aan die oorkant.
Golden Bay, Malta (rondom N35° 56.127 E014° 20.6498 0m)
2017 Februarie 11 Saterdag ~13:15 [Foto 6]
Nog meer ingezoem op die see en die land aan die oorkant.
Golden Bay, Malta (rondom N35° 56.127 E014° 20.6498 0m)
2017 Februarie 11 Saterdag ~14:55 [Foto 7]
Die strand by die hotel. Hierdie tyd van die jaar was die water te koud vir ons om in te swem!
Golden Bay, Malta
2017 Februarie 11 Saterdag ~14:55 [Foto 8]
Die strand by die hotel. Hierdie tyd van die jaar was die water te koud vir ons om in te swem!
Golden Bay, Malta
2017 Februarie 11 Saterdag ~14:55 [Foto 9]
Die strand by die hotel. Hierdie tyd van die jaar was die water te koud vir ons om in te swem!
Golden Bay, Malta
2017 Februarie 11 Saterdag ~15:00 [Foto 10]
Die strand by die hotel. Hierdie tyd van die jaar was die water te koud vir ons om in te swem, maar die stoep met die stoele reg langs die strand was goed om te gebruik.
Golden Bay, Malta
2017 Februarie 11 Saterdag ~16:20 [Foto 11]
Die muur langs die strand. Aangesien op 'n heuwel is, is dit 'n paar trappe se loop af na die strand toe.
Golden Bay, Malta
2017 Februarie 11 Saterdag ~16:20 [Foto 12]
Die muur langs die strand. Aangesien op 'n heuwel is, is dit 'n paar trappe se loop af na die strand toe.
Golden Bay, Malta
2017 Februarie 11 Saterdag ~20:10 [Foto 13]
Die Maltese wyne wat ons probeer het was almal baie lekker. Hierdie was die eerste een saam met 'n reuse buffet-aandete.
Raddison Blu, Golden Bay, Malta (rondom N35° 56.114 E014° 20.636 27m)
2017 Februarie 11 Saterdag ~20:15 [Foto 14]
Nagereg - ook van die buffet af. As mens tot oorlopens sjokoladesous kan oorgooi, hoekom dan nie?
Raddison Blu, Golden Bay, Malta (rondom N35° 56.114 E014° 20.636 27m)