2004 Desember 11 Saterdag [Foto 1]
Brompie in die park waar Louise-hullet is.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 42.425N 012° 30.470O)
2004 Desember 11 Saterdag [Foto 2]
So lyk 'n Gingko Biloba-boom in die winter. Die cache onder hierdie boom, maar as mens nie weet hoe die boom lyk nie (veral as daar nie blare is om dit te help identifiseer nie), dan is dit effens moeiliker.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 42.425N 012° 30.470O)
2004 Desember 11 Saterdag [Foto 3]
Die Gingko Biloba van die ander kant af, met die meer in die agtergrond.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 42.425N 012° 30.470O)
2004 Desember 11 Saterdag [Foto 4]
Die cache lê sommer net onder die boom, nie eerste baie goed weggesteek nie. Hierdie was die tweede keer wat ek na die cache kom soek het; die eerste keer was ons daar in die donker en kon dit nie kry nie.
Kopenhagen, Denemarke (55° 42.425N 012° 30.470O)
2004 Desember 11 Saterdag [Foto 5]
Die bas van 'n Gingko Biloba.
Kopenhagen, Denemarke (55° 42.425N 012° 30.470O)
2004 Desember 11 Saterdag [Foto 6 & 7]
MODER MED BØRN, AF SVEND LINDHART 1898-1989, OPSTILLET 1940, KØBENHAVNS KOMMUNE, KØBENHAVNS KULTURFOND
Moeder met kinders, van Svend Lindhart 1898-1989, opgerig 1940, Kopenhagen Munisipaliteit, Kopenhagen Kultuurfonds
Hierdie standbeeld is in die park waar die cache is.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 42.425N 012° 30.470O)
2004 Desember 11 Saterdag [Foto 8]
Albert saam met die moeder en kinders.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 42.425N 012° 30.470O)
2004 Desember 11 Saterdag [Foto 9]
Albert saam met die moeder en kinders.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 42.425N 012° 30.470O)
2004 Desember 11 Saterdag [Foto 10]
Die voëllewe op en rondom die meer is heel uitbundig. Hier swem twee in die lekker warm water.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 42.425N 012° 30.470O)
2004 Desember 11 Saterdag [Foto 11]
Die meer, met die res van die park in die agtergrond. Die Gingko Biloba kan min of meer in die middel gesien word.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 42.425N 012° 30.470O)
2004 Desember 11 Saterdag [Foto 12]
Geparkeer op 'n hoë uitkykpunt.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 42.425N 012° 30.470O)
2004 Desember 11 Saterdag [Foto 13]
Die Saterdag-pret van die voëls.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 42.425N 012° 30.470O)