Desember 2011

GeoCaching - Marina colours [Albufeira]

Die tweede cache vir die dag was Marina colours [Albufeira].

2011 Desember 24 Saterdag ~12:40 [Foto 1]
Vuurtoring
Die eerste en enigste leidraad om die finale koördinaat van die cache te bereken is by hierdie vuurtoring.
Albufeira, Portugal (rondom N37° 04.823 W008° 15.716)

2011 Desember 24 Saterdag ~12:40 [Foto 2]
Vuurtoring
Die leidraad is: "Number of red nuts".
Albufeira, Portugal (rondom N37° 04.823 W008° 15.716)

2011 Desember 24 Saterdag ~12:40 [Foto 3]
Vuurtoring
Mens moet mooi oplet dat daar 2 moere bo-op mekaar is, dus 24 in totaal.
Die finale koördinaat word as volg bereken:
Number of red nuts = AB, dus is A = 2 en B = 4.
Die forumle vir die finale koördinaat is N37° 04.(A x B)(10 - A)(B) W008° 15.(6 + A)(4 - B)(5 + B) en is dus N37° 04.884 W008° 15.809.
Albufeira, Portugal (rondom N37° 04.823 W008° 15.716)

2011 Desember 24 Saterdag ~12:40 [Foto 4]
Vuurtoring
Agter die vuurtoring...
Albufeira, Portugal (rondom N37° 04.823 W008° 15.716)

2011 Desember 24 Saterdag ~12:55 [Foto 5]
Cache
My loginskrywing:
24 December 2011 12:50
Found it quite easily. Nice views from here makes the walk worthwhile.
In: Danish 2 kroner coin. Out: -
TFTC. albertvanbiljon
Albufeira, Portugal (rondom N37° 04.884 W008° 15.809)

2011 Desember 24 Saterdag ~13:00 [Foto 6]
Wegsteekplek
Die cache se wegsteekplek.
Albufeira, Portugal (rondom N37° 04.884 W008° 15.809)

2011 Desember 24 Saterdag ~13:00 [Foto 7]
Wegsteekplek
Die cache se wegsteekplek.
Albufeira, Portugal (rondom N37° 04.884 W008° 15.809)

Laaste opdateer: Sondag 1 Januarie 2012
Webmeester: Albert van Biljon