Die eerste cache vir die dag, Albufeira Marina's View [Albufeira] was nie te ver van die hotel af nie en ons het dit na ontbyt gaan soek.
2011 Desember 24 Saterdag ~11:30 [Foto 1]

Log-inskrywing:
Easy find together with Alida. TFTC. Two cache containers next to each other! albertvanbiljon
Albufeira, Portugal (rondom N37° 04.990 W008° 15.646)
2011 Desember 24 Saterdag ~11:30 [Foto 2]

Die wegsteekplek vir wat lyk soos die huidige cache - die een waarin ons gelog het.
Albufeira, Portugal (rondom N37° 04.990 W008° 15.646)
2011 Desember 24 Saterdag ~11:30 [Foto 3]

Die wegsteekplek wat lyk soos die vorige cache - dalk word dit net hier gehou vir historiese redes?
Albufeira, Portugal (rondom N37° 04.990 W008° 15.646)
2011 Desember 24 Saterdag ~11:30 [Foto 4]

Die caches is in die raamwerk van hierdie voetgangerbrug weggesteek.
Albufeira, Portugal (rondom N37° 04.990 W008° 15.646)
2011 Desember 24 Saterdag ~13:00 [Foto 5]

Die voetgangerbrug van ver af.
Albufeira, Portugal (rondom N37° 04.884 W008° 15.809)