Mei 2008

GeoCaching - Freemantle Gatehouse

Freemantle Gatehouse Ons was aanvanklik oppad om die cache Isle of Wight ... The Lungbuster te kry, maar kom toe agter dat hierdie cache oppad is soontoe. Dus doen ons hom toe eerste.

2008 Mei 24 Saterdag ~15:15 [Foto 1]
Boot
Die roete na die cache neem ons deur Godshill Park Farm.
Godshill, Isle of Wight, Verenigde Koninkryk

24 May 2008 15:45 Easily found together with Marietjie, on our way to another cache. Interesting spot! TFTC. In: GeoCoin Signal The Frog Saudi Arabia Series 12 Out: Nothing albertvanbiljon Marietjie Joubert

Laaste opdateer: Sondag 22 Junie 2008
Webmeester: Albert van Biljon