Augustus 2011

GeoCaching - CALA PORTICHOL - MORAIRA (ALICANTE)

Toe ek uiteindelik uit die huis uit kom, was CALA PORTICHOL - MORAIRA (ALICANTE) die eerste cache waarna ek gaan soek het. Ons het dit twee dae gelede ook gaan soek maar nie gekry nie, waarna ek die volgende inskrywing op die cache se log gemaak het:
Ian and I searched for quite a while but couldn't find it. The hint is in Spanish only so didn't help. Can the owner please provide some hints or confirm that the cache is still there?
Ek en Ian het 'n hele rukkie lank na hierdie een gesoek maar kon dit nie kry nie. Die wenk is slegs in Spaans en het dus nie gehelp nie. Kan die eienaar asseblief 'n paar wenke gee of bevestig dat die cache nog daar is?
Die eienaar het reageer deur vir my 'n foto te stuur van waar die cache weggesteek is en hierdie keer kon ek dit maklik kry.

2011 Augustus 10 Woensdag ~15:00 [Foto 1]
Muggles
Ek moes 'n hele rukkie wag vir die muggles om te loop.
Alicante, Spanje (rondom N38° 41.223 O000° 08.391)

2011 Augustus 10 Woensdag ~15:00 [Foto 2]
Log
My log-inskrywing:
Wednesday 10 August 2011 15:15
Found it after owner sent me a hint - had to wait a while for the muggles to leave. Good views - TFTC!
Left: UK 5 pence coin
albertvanbiljon
Alicante, Spanje (rondom N38° 41.223 O000° 08.391)

2011 Augustus 10 Woensdag ~15:00 [Foto 3]
Wegsteekplek
Die wegsteekplek.
Alicante, Spanje (rondom N38° 41.223 O000° 08.391)

2011 Augustus 10 Woensdag ~15:00 [Foto 4]
Wegsteekplek
Die wegsteekplek.
Alicante, Spanje (rondom N38° 41.223 O000° 08.391)

2011 Augustus 10 Woensdag ~15:00 [Foto 5]
Wegsteekplek
Die wegsteekplek.
Alicante, Spanje (rondom N38° 41.223 O000° 08.391)

Laaste opdateer: Donderdag 25 Augustus 2011
Webmeester: Albert van Biljon