Desember 2011

GeoCaching - Pau da Bandeira

Die eerste cache vir die dag was Pau da Bandeira.

2011 Desember 25 Sondag ~12:05 [Foto 1]
Log
My loginskrywing:
25 December 2011 12:05
Looked in the wrong place first but then walked around and then found it.
TFTC.
albertvanbiljon
Albufeira, Portugal (rondom N37° 05.192 W008° 14.883)

2011 Desember 25 Sondag ~12:05 [Foto 2]
Cache
Die houer waarin die cache is... hierdie is 'n mikrocache.
Albufeira, Portugal (rondom N37° 05.192 W008° 14.883)

2011 Desember 25 Sondag ~12:05 [Foto 3]
Wegsteekplek
Die wegsteekplek - Alida het dit gekry.
Albufeira, Portugal (rondom N37° 05.192 W008° 14.883)

Laaste opdateer: Maandag 2 Januarie 2012
Webmeester: Albert van Biljon