Tydens 'n werksbesoek aan Milaan, het ek besluit om 'n cache te soek naby aan my hotel. Hierdie een was die een: Milano – san Nazaro in Brolo.
2015 April 14 Dinsdag ~19:45 [Foto 1]

My log-inskrywing:
14.4.2015
albertvanbiljon
My log-inskrywing op die webwerf:
I was glad to see a cache so close to the hotel where I stayed. After a bit of search, which included teasing out a piece of cork from a pipe with some twigs, I found the cache. Great location, hope I didn't attract too much attention. TFTC.
Milaan, Italië (rondom N45° 27.496 E009° 11.548 118m)
2015 April 14 Dinsdag ~19:50 [Foto 2]

Die cache klou met 'n sterk magneet aan die "binnekant" van die lamppaal vas - buite sig - 'n uitstekende wegsteekplek!
Milaan, Italië (rondom N45° 27.508 E009° 11.514 119m)
2015 April 14 Dinsdag ~19:50 [Foto 3]

Hierdie is die lamppaal waar die cache weggesteek was. Dit was voor die geboue oorkant my hotel.
Milaan, Italië (rondom N45° 27.498 E009° 11.535 131m)