Ek was die vorige dag in die omgewing van die cache maar het nie tyd gehad om daarna te soek nie. Vanoggend was die ideale geleentheid om die sonsopkoms oor die see te sien en die cache Torre Vigia Cap d' Or te soek.
2011 Augustus 12 Vrydag ~08:00 [Foto 1]

My log-inskrywing:
Friday 12 August 2011 07:47
Came to see the sunrise over the sea at ~07:11. Searched a few minutes for the cache until I found it about 4 meters from where the GPSr said it should be. Logbook will need replacing soon.
Left: Danish 2 kroner coin
TFTC!
albertvanbiljon
Moraira, Spanje (rondom N38° 40.985 O000° 09.000)
2011 Augustus 12 Vrydag ~08:00 [Foto 2]

Die cache is 'n ou ammunisieboks - daar was nie rerig iets interessants in nie.
Moraira, Spanje (rondom N38° 40.985 O000° 09.000)
2011 Augustus 12 Vrydag ~08:00 [Foto 3]

Die wegsteekplek is tussen 'n klomp klippe.
Moraira, Spanje (rondom N38° 40.985 O000° 09.000)
2011 Augustus 12 Vrydag ~08:00 [Foto 4]

Goed weggesteek en reg om weer gekry te word!
Moraira, Spanje (rondom N38° 40.985 O000° 09.000)