Ek het na werk na Kastellet gaan soek. Dalk was dit nie die beste idee om met werksklere na 'n cache te soek nie, veral nie as dit in die oggend gereėn het en sommige plekke glad en modderig is nie!
2005 Junie 13 Maandag [Foto 1]

My log-inskrywing:
19:10 What an excellent spot! Such a beautiful place after the morning rains have cleared the air and nature is at it's most beautiful in the evening sun! Thanx for this cache. In: Keyring from Greek island Aegina. Out: Glass star.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 41.397N 012° 35.469O)
2005 Junie 13 Maandag [Foto 2]

Albert met die cache en GPSr in sy hande. Hierdie klein area is effens weggesteek van die voetpaadjies in die res van die omgewing en dis nogal 'n verassing om dit te vind!
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 41.397N 012° 35.469O)
2005 Junie 13 Maandag [Foto 3]

Die cache is weggesteek agter een van hierdie boomstompe. Dis hier waar mens maklik kan gly en jou werksklere behoorlik vuil maak.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 41.397N 012° 35.469O)
2005 Junie 13 Maandag [Foto 4]

Die cache word hier weggesteek.
Kopenhagen, Denemarke (55° 41.397N 012° 35.469O)
2005 Junie 13 Maandag [Foto 5]

Nou is die plek gereed vir die volgende cacher.
Kopenhagen, Denemarke (55° 41.397N 012° 35.469O)
2005 Junie 13 Maandag [Foto 6]

Hierdie eende geniet ook die Maandagaand en is baie hoopvol dat daar iets te ete uit my kamera gaan peul.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 41.397N 012° 35.469O)
2005 Junie 13 Maandag [Foto 7]

Albert en Brompie.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 41.397N 012° 35.469O)
2005 Junie 13 Maandag [Foto 8]

Hier is tot 'n windmeule, so naby aan die sentrale deel van Kopenhagen.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 41.397N 012° 35.469O)
2005 Junie 13 Maandag [Foto 9]

Hier is tot 'n windmeule, so naby aan die sentrale deel van Kopenhagen.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 41.397N 012° 35.469O)