Sondagoggend was ek vroeg uit die kooi om twee GeoCaches te gaan soek, waarvan die tweede Volden T&L #12 was. Dis geleë op die "eiland" Amager en baie naby aan Christiana, in 'n omgewing met pragtige natuurskoon.
2005 Junie 12 Sondag [Foto 1]

Albert met die fonds en GPSr.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 40.150N 012° 35.344O)
2005 Junie 12 Sondag [Foto 2]

Ek log die cache om 09:25, net voordat dit begin reën.
My log-inskrywing:
Found quickly, once I've figured on which of the multitude of paths in the area it was! Nice spot & nice cache. Thanx. In: South African 20 cent coint; Out: Candle
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 40.150N 012° 35.344O)
2005 Junie 12 Sondag [Foto 3]

Die cache is in 'n holte aan die agterkant van 'n groot boomstomp weggesteek - baie naby aan die paadjie maar so onopsigbaar!
Kopenhagen, Denemarke (55° 40.150N 012° 35.344O)
2005 Junie 12 Sondag [Foto 4]

Die cache weggesteek agter 'n paar stukke bas.
Kopenhagen, Denemarke (55° 40.150N 012° 35.344O)
2005 Junie 12 Sondag [Foto 5]

Hierdie is die boomstomp waaragter dit weggesteek is.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 40.150N 012° 35.344O)