Ons Hurtigruten-bootrit het Donderdag 11 Augustus 2005 in Kirkenes geëindig en ek het die geleentheid gekry om na Proff-box # 2 "Grenseland" te gaan soek. Dit was omtrent 1.5 km stapafstand van ons hotel af. Ongelukkig was die museum besig om toe te maak toe ek daar aankom, maar ek kon gelukkig die cache opspoor sonder enige probleme en sonder om die wenk te gebruik en maak my log-inskrywing om 18:04. Die stap in die effens koel lug van Kirkenes was heel lekker en omdat ek eers 'n verkeerde pad gestap het en bo-op die heuwel beland het, kon ek 'n goeie uitsig oor die dorp kry.
2004 Augustus 11 Donderdag [Foto 1]

Ek het eers die verkeerde pad gevat en bo-op die heuwel beland het, waarvanaf ek 'n goeie uitsig oor Kirkenes gehad het.
Oslo, Noorweë (rondom 69° 43.026N 030° 02.571O)
2004 Augustus 11 Donderdag [Foto 2]

Ek het eers die verkeerde pad gevat en bo-op die heuwel beland het, waarvanaf ek 'n goeie uitsig oor Kirkenes gehad het.
Oslo, Noorweë (rondom 69° 43.026N 030° 02.571O)
2004 Augustus 11 Donderdag [Foto 3]

Uitsig oor Kirkenes, hierdie foto is links van die volgende foto.
Oslo, Noorweë (rondom 69° 43.026N 030° 02.571O)
2004 Augustus 11 Donderdag [Foto 4]

Uitsig oor Kirkenes, hierdie foto is regs van die vorige foto. Oorkant die pad teen die graswal staan "Velkommen til Kirkenes" bo die dorp se embleem.
Oslo, Noorweë (rondom 69° 43.026N 030° 02.571O)
2004 Augustus 11 Donderdag [Foto 5]

My log-inskrywing:
Found easily. Took train pin, left Danish 2 kroner coin.
Oslo, Noorweë (rondom 69° 43.026N 030° 02.571O)
2004 Augustus 11 Donderdag [Foto 6, 7, 8]
![]() |
![]() |
![]() |
2004 Augustus 11 Donderdag [Foto 9]

Ek by die standbeeld met die mikro-cache en GPSr in my hande.
Oslo, Noorweë (rondom 69° 43.026N 030° 02.571O)
2004 Augustus 11 Donderdag [Foto 10]

Die cache is veilig weggesteek vir die volgende GeoCacher.
Oslo, Noorweë (69° 43.026N 030° 02.571O)
2004 Augustus 11 Donderdag [Foto 11]

Die cache is in 'n holte in hierdie boomstomp weggesteek.
Oslo, Noorweë (rondom 69° 43.026N 030° 02.571O)