Ek en Marietjie het die Saterdag 'n uitstappie na die New Forest, naby aan Southampton, onderneem. Ons het 'n paar GeoCaches op die lys gehad om te doen. Danksy die lekker weer kon ons fietse huur en lekker deur die woud trap. Die eerste cache op die lys was True Grit.
2005 Julie 9 Saterdag ~13:30 [Foto 1, 2, 3, 4, 5, 6]
|
|
|
|
|
|
2005 Julie 9 Saterdag ~13:30 [Foto 7, 8, 9, 10, 11, 12]
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
2005 Julie 9 Saterdag ~13:35 [Foto 13, 14, 15, 16]
|
|
|
|
2005 Julie 9 Saterdag ~13:45 [Foto 17, 18, 19, 20]
|
|
|
|
2005 Julie 9 Saterdag ~14:10 [Foto 21, 22, 23, 24]
|
|
|
|
2005 Julie 9 Saterdag ~14:15 [Foto 25]

Dit was 'n ideale dag vir fietsry en dit het goed gewerk aangesien die meeste paaie wat ons gevat het baie geskik was vir fietsry.
Foto eienaar: Marietjie
New Forest, Engeland (rondom 50° 48.523N 001° 41.642W)
2005 Julie 9 Saterdag ~14:15 [Foto 26, 27, 28, 29, 30]
|
|
|
|
|
|
|
|