Kort nadat ek myself tuisgemaak het in my baas se huis in Kifissia, het ek besluit om die sonskyn van die dag te benut en na die cache Alsos Syggrou 1 te gaan soek wat ongeveer 2 km se loop sou wees. Die GPSr het my gelei na 'n park toe waar ek 'n paar minute lank gesoek het na die cache voordat ek dit kon kry. Ten spyte van 'n baie koue dag, was daar tog wel mense wat in die park geloop, gedraf en fiets gery het plus een GeoCacher ;)
2005 November 20 Sondag [Foto 1]

My log-inskrywing:
20 November 2005 Sunday 16:10. Arrived in Athens today and decided to walk the ~2km from where I'm staying to this cache. Looks like a great park! Thanx for the cache! No trade. albertvanbiljon (living in Denmark at the moment)
Atene, Griekeland (rondom 38° 03.649N 023° 48.712O)
2005 November 20 Sondag [Foto 2, 3]
![]() |
![]() |
2005 November 20 Sondag [Foto 4, 5]
![]() |
![]() |
2005 November 20 Sondag [Foto 6]

Die cache is omtrent 3 meter van die voetpad af in hierdie bos.
Atene, Griekeland (rondom 38° 03.649N 023° 48.712O)