Augustus 2005

GeoCaching - AMF #2 Skoven

20 Augustus 2005:
My eerste GeoCache-soektog vir die dag was onsuksesvol, ja, so onsuksesvol dat ek nie eers 'n foto geneem het nie! Die cache AMF #2 Skoven was nie te vinde nie en nog meer, daar was soveel muskiete in die omgewing dat ek gou opgegee het. Maar ek hoop om terug te kom!

My log-inskrywing op die GeoCaching-webblad:
Was in the area at around 11:30 today, but couldn't find it. My patience with the mosquitos was up quickly, so I left without having found the cache. Hope to return on another day (and armed with anti-mosquito stuff and long sleeved clothing), so that I can also find the mystery cache. The "dead" bicycle is still there, actually, I saw 2 more "dead" bicycles on my way there!

Laaste opdateer: Saterdag 20 Augustus 2005
Webmeester: Albert van Biljon