Stauning - eller Kaos! is by een van die ingange tot Vesterport-stasie. Dit was 'n lekker kort uitstappie van 8 km op die Sondagmiddag na ons kerkdiens.
2005 Desember 25 Sondag [Foto 1]

My log-inskrywing:
25 December 2005 Sunday 15:49 Good hiding place! TFTC. TNLN. albertvanbiljon
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 40.662N 012° 33.781O)
2005 Desember 25 Sondag [Foto 2]

Die kleurvolle Palads, een van sentraal-Kopenhagen se fliekteaters.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 40.662N 012° 33.781O)
2005 Desember 25 Sondag [Foto 3]

Albert met die GPSr en cache in sy hande.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 40.662N 012° 33.781O)
2005 Desember 25 Sondag [Foto 4]

Die cache is 'n filmhouertjie met magenete, en word aan die binnekant van hierdie pilaar weggesteek - mens sal nie sommer daar kyk as jy nie weet om daar te kyk nie. As iemand die cache sou laat val, dan lê dit 'n hele paar meter onder jou op die vlak van die treinspore en sal waarskynlik nie maklik teruggekry kan word nie!
Kopenhagen, Denemarke (55° 40.662N 012° 33.781O)
2005 Desember 25 Sondag [Foto 5]

Die ingang tot die stasie. Die cache is weggesteek binne die linkerkantste pilaar.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 40.662N 012° 33.781O)