Augustus 2005

GeoCaching - Big Bang

Big Bang neem mens na 'n industriële omgewing toe, maar met die verassing van 'n massiewe groot muurgraffito. Hierdie is ook 'n multi-cache en ek gee die antwoorde vir elke stap by die gepaste foto.

2005 Augustus 20 Dag [Foto 1]
Moere
1: A = The number of nuts on the surface of the wall in the first section, minus 1
Ek tel 4 moere, dus A = 3.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 39.333N 012° 33.542O)

2005 Augustus 20 Dag [Foto 2]
Arms
2: The number of arms at the first cuttlefish you meet, minus 7
Ek tel 7 arms, dus B = 0.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 39.333N 012° 33.542O)

2005 Augustus 20 Dag [Foto 3]
Hoogte
3: The distance from ground to the pipes witch are crossing the road, plus 1,1
Die bordjie sê 4,9 meter, dus is C = 6.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 39.333N 012° 33.542O)

2005 Augustus 20 Dag [Foto 4]
Dinosaurusse
Die dinosaurusse.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 39.333N 012° 33.542O)

2005 Augustus 20 Dag [Foto 5]
Dreindeksel
4: On the road looking at the grey dinosaurs, you will stand close to a sewer cover. Use the first of the 4 numbers
Gelukkig het die wiel nie die nommer bedek nie en kon ek die getal 2000 sien. Dus is D = 2.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 39.333N 012° 33.542O)

2005 Augustus 20 Dag [Foto 6]
Vulkane
Die vulkane.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 39.333N 012° 33.542O)

2005 Augustus 20 Dag [Foto 7]
Straatnaam
5: the number of erupting volcanos, where Elværksvej (Power plant street) starts at the wall, minus 1
Ek tel 3 vulkane, dus is E = 2.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 39.333N 012° 33.542O)

2005 Augustus 20 Dag [Foto 8]
Pikkewyne
6: The number of penguins
Ek tel 4 pikkewyne, dus is F = 4
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 39.333N 012° 33.542O)

2005 Augustus 20 Dag [Foto 9]
Inhoud
Die finale koördinaat is N 55 39.ABC E 12 33.DEF, dus 55° 39.306N 012° 33.224O.
My log-inskrywing:
14:26 Nice industrial multicache and really cool mural! Took nothing, left keyring from Skagen. TFTC.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 39.306N 012° 33.224O)

2005 Augustus 20 Dag [Foto 10]
Albert
Ek by Brompie met die GPSr en cache in my hande.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 39.306N 012° 33.224O)

2005 Augustus 20 Dag [Foto 11]
Weggesteek
Die cache, weggesteek onder 'n paar klippies en 'n stuk bas.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 39.306N 012° 33.224O)

2005 Augustus 20 Dag [Foto 12]

Die cache is onder hierdie bos weggesteek. As mens deur die venster loer, sien jy die vertrek is leeg... wonder waarvoor dit gebruik word...
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 39.306N 012° 33.224O)

2005 Augustus 20 Dag [Foto 13]
Ruimte
Hier kan jy jouself in 'n ander, fiktiewe, wêreld indink, langs die ou treinspoor.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 39.306N 012° 33.224O)

Laaste opdateer: Sondag 21 Augustus 2005
Webmeester: Albert van Biljon