Ek het Sondagoggend voor kerk na Flaskepost 1 gaan soek. Hieronder is 'n paar fotos.
2005 Oktober 16 Sondag ~10:12 [Foto 1]

Albert met die cache en GPSr in sy hande.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 38.424N 012° 31.909)
2005 Oktober 16 Sondag ~10:05 [Foto 2]

My log-inskrywing:
10:00 Found easily! Took: Card; Left: Wooden Elephant from South Africa. TFTC!
Die volgende leidraad - waarvoor weet ek nog nie - was ook in die cache: N 55 38 ---.
Vyftien minute voordat ek die cache besoek het, was 'n ander cacher daar - volgens die logboek in elk geval.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 38.424N 012° 31.909)
2005 Oktober 16 Sondag ~10:09 [Foto 3]

Die wegsteekplek is reg langs 'n tipe van meer, met riete wat die plek van die oorkant af verberg.
Kopenhagen, Denemarke (55° 38.424N 012° 31.909)
2005 Oktober 16 Sondag ~10:15 [Foto 4]

Nou is die cache veilig weggesteek vir die volgende cacher.
Kopenhagen, Denemarke (55° 38.424N 012° 31.909)