Oktober 2005

GeoCaching - Soepavillonen

Ek het reeds twee keer vantevore na Soepavillonen gaan soek maar dit nie gekry nie. Die eerste keer (Saterdag 1 Oktober) was dit bewolk en reėnerig en die GPSr se lesing was baie swak en het my heeltyd van een plek na 'n ander laat loop. Die tweede keer (Sondag 2 Oktober) het ek saam met 'n vriend daar verbygeloop en ook vlugtug daarna gesoek, maar sonder die wenk kon ek dit nie kry nie. Die derde probeerslag was darem suksesvol!

2005 Oktober 8 Saterdag [Foto 1]
Cacheinhoud
My log-inskrywing:
10:11 My 3rd visit to the site... but at last! Brilliant hiding place. No trade. TFTC.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 40.918N 012° 33.588O)

2005 Oktober 8 Saterdag [Foto 2]
Albert
Albert met die skat en GPSr in sy hande. Agter die heining is die meer.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 40.918N 012° 33.588O)

2005 Oktober 8 Saterdag [Foto 3]
Weggesteek
Die cache is 'n filmhouer wat met magnete aan die binnekant van die vlagpaal weggesteek is.
Kopenhagen, Denemarke (55° 40.918N 012° 33.588O)

2005 Oktober 8 Saterdag [Foto 4]
Paviljoen
Die paviljoen.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 40.918N 012° 33.588O)

2005 Oktober 8 Saterdag [Foto 5]
Paviljoen
Die paviljoen uit 'n ander hoek gesien.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 40.918N 012° 33.588O)

Laaste opdateer: Maandag 10 Oktober 2005
Webmeester: Albert van Biljon