Hierdie Vrydag het ek 'n dag by die werk afgevat, nie vir GeoCaching nie, maar om Engeland toe te gaan. Weens 'n gemiste vlug het ek toe tyd op hande om 'n reisgogga te gaan kry om saam te vat Engeland toe en ook om nog 'n cache te gaan soek. My keuse was Elmer's Third "The Cathedral".
2005 Desember 16 Vrydag ~16:35 [Foto 1, 2, 3]
|
|
|
2005 Desember 16 Vrydag ~16:35 [Foto 4]

Albert met die GPSr en die cache, 'n klein glasbotteltjie.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 39.904N 012° 31.331O)
2005 Desember 16 Vrydag ~16:35 [Foto 5]

My log-inskrywing:
16 DEC 2005 FRIDAY 16:36 Easily Found. No trace. TFTC. albertvanbiljon
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 39.904N 012° 31.331O)
2005 Desember 16 Vrydag ~16:35 [Foto 6]

Die cache word agter die standbeeld weggesteek. Dis bo kophoogte en dus uit sig uit van meeste mense.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 39.904N 012° 31.331O)
2005 Desember 16 Vrydag ~16:35 [Foto 7]

Die standbeeld aan die agterkant van die kerk waar die cache weggesteek word.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 39.904N 012° 31.331O)