Desember 2005 / Januarie 2006

GeoCaching - Legepladser, Grøndal no. 2

Legepladser, Grøndal no. 2

2005 Desember 28 Woensdag ~14:15 [Foto 1]
2006 Januarie 7 Saterdag ~13:40 [Foto 2]
Speelraam
Spinnekop
Die speelraam waarop die houtspinnekop is.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 41.558N 012° 31.142O)

Leidraad 1: Go to N 55 41.558 E 012 31.142. This municipal playground is situated on Grøndalsvænge Allé, alongside the railroad. This railroad is the border of Grøndal and Frederiksberg. How many legs do the spider have?, call it A.

Die spinnekop het 8 bene, dus is

A = 8

2005 Desember 28 Woensdag ~14:25 [Foto 3, 4, 5, 6, 7]
Sleutelgate
Sleutelgate
Swaaie Swaai
Swaaie
Die klimraam met die sleutelgate in en die swaaie op die terrein.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 41.621N 012° 31.028O)

Leidraad 2: Go to N 55.41.621 E 012 31.02A. This playground is one of two privately owned by Haveboligforeningen Grøndalsvænge. How many keyholes does the playhouse have? call it B. How many swing set is situated on the area? call it C.

Die speelgrond in die omgewing van 55° 41.621N 012° 31.028O het 'n klimraam met 9 sleutelgate en daar is 3 swaai-rame op die terrein, dus is

B = 9
C = 3

2005 Desember 28 Woensdag ~14:35 [Foto 8]
Klippe
Drie klippe in 'n speelpark.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 41.598N 012° 30.783O)

Leidraad 3: Go to N 55 41.5BA E 012 30.7AC. This playground is situated on Grøndal square. The playground is a result of close collaboration of the local municipality and the grater Copenhagen municipality. Originally a war time shelter was placed at the square, but it is now removed and replaced with a playground and a secured playing field. How many big stones are placed in one corner of the playground? call it D.

Die speelgrond in die omgewing van 55° 41.598N 012° 30.783O het 3 klippe in die een hoek, dus is

D = 3

2005 Desember 28 Woensdag ~14:45 [Foto 9, 10]
Kerk Kerk
'n Mooi kerk in die omgewing.
Kopenhagen, Denemarke

Leidraad 4: The cache is hidden in a nature playground Rødkilde park. This playground is the result of a coorperation between the nearby Bakkehusene, local municipality, and a student of landscape architect. She got the highest grade for her project, and her project carried out. The cache is hidden at N 55 41.abc E 012 30.def where:
a=A+1, b=A-1,c=D*3,d=D+C,e=C-2,f=D+2

Dus is
a = A + 1 = 8 + 1 = 9
b = A - 1 = 8 - 1 = 7
c = D * 3 = 3 * 3 = 9
d = D + C = 3 + 3 = 6
e = C - 2 = 3 - 2 = 1
f = D + 2 = 3 + 2 = 5

en die finale koordinaat is dus

55° 41.979N 012° 30.615O

2006 Januarie 7 Saterdag ~14:20 [Foto 11]
Brug
Volgens my berekenings is die cache naby hierdie bruggie weggesteek. Met my eerste besoek aan die brug het ek oral gesoek waar ek kon dink, maar nie goed genoeg nie! Ek het besluit om maar 'n volgende keer weer te kom nadat ek met die eienaar van die cache gepraat het. Met my tweede besoek gebruik ek die eienaar se wenk, naamlik om my hand diep onder die brug in te steek, en my kamera om fotos van onder die brug te neem op plekke waar dit moeiliker is om self te kyk, om die cache op te spoor.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 41.979N 012° 30.615O)

2006 Januarie 8 Sondag ~15:40 [Foto 12]
Wegsteekplek
'n Digitale kamera kom baie nuttig van toepassing: Daar kan ek die cache in die hoek sien! Nou is dit net 'n kwessie om aan die ander kant van die brug my arm diep in te steek en hom te gryp!
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 41.979N 012° 30.615O)

2006 Januarie 8 Sondag ~15:50 [Foto 13]
Inhoud
Die cache en inhoud langs die GPSr. My ruilitems is die vlag en die vingerhoed.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 41.979N 012° 30.615O)

2006 Januarie 8 Sondag ~15:50 [Foto 14]
Loginskrywing
My log-inskrywing:
Sunday 8 January 2006 15:40 After our church service, I decided to use the remaining sunlight of this beautiful day to search for the cache - again - on my first visit I couldn't find it, but a hint from the owner and some photographs taken under the bridge helped! TFTC & Thanx for the nice "tour". IN: Fingerhead from Tromsø OUT: Band with Union flag. albertvanbiljon
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 41.979N 012° 30.615O)

2006 Januarie 8 Sondag ~16:00 [Foto 15, 16]
Albert
Albert
Albert.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 41.979N 012° 30.615O)

2006 Januarie 8 Sondag ~16:00 [Foto 17]
Fiets
My tweede-handse fiets, met 'n hop in die voorwiel, sateliet-navigasie en dinamo-ligte.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 41.979N 012° 30.615O)

2006 Januarie 8 Sondag ~16:00 [Foto 18, 19]
Park Park
Skemer in die park waarin die cache is.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55° 41.979N 012° 30.615O)

Laaste opdateer: Saterdag 14 Januarie 2006
Webmeester: Albert van Biljon