Desember 2005

GeoCaching - Elmer's fifth "Nyboder"

Ek het Maandag 'n dag vakansie gehad en het na die cache Elmer's fifth "Nyboder" gaan soek.

2005 Desember 12 Maandag [Foto 1]
Albert
Albert met die GPSr en die cache in sy hande.
My log-inskrywing:
12 Dec 05 Monday 14:55 TFTC, No trade, albertvanbiljon
Daar is ook 'n wenk in die cache wat mens moet gebruik wanneer jy soek na 'n ander cache in die omgewing.
Die wenk is:
Du skal bruge dette nummer til "Elmer's Multi #1" 1116
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55 41.251N 012 35.387O)

2005 Desember 12 Maandag [Foto 2]
Gernersgade
Gernersgade, wat in Store Kongensgade inloop. Die cache is op een van die hoeke van hierdie kruising.
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55 41.251N 012 35.387O)

2005 Desember 12 Maandag [Foto 3]
Gernersgade
Gernersgade
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55 41.251N 012 35.387O)

2005 Desember 12 Maandag [Foto 4]
Wegsteekplek
Die cache word agter hierdie boks weggesteek.
Kopenhagen, Denemarke (55 41.251N 012 35.387O)

2005 Desember 12 Maandag [Foto 5]
Weggesteek
Die cache, veilig weggesteek (daar is magnete binne die cache-houer wat maak dat die cache aan die metaal "vasklou").
Kopenhagen, Denemarke (rondom 55 41.251N 012 35.387O)

Laaste opdateer: Saterdag 17 Desember 2005
Webmeester: Albert van Biljon