Desember 2008

GeoCaching - Travel Bug - "Betar Illit, Israel" Unite for Diabetes Travel Bug

Toe ek in Augustus in Aberdeen, Skotland was vir 'n troue, het ek die travel bug "Betar Illit, Israel" Unite for Diabetes Travel Bug in 'n cache opgetel en saamgebring Londen toe.
Woensdag 10 Desember 2008 het ek dit 'n besoek laat afle by Southwark Park, waarna ek dit saam Suid-Afrika toe vat.

2008 Desember 10 Woensdag ~08:45 [Foto 1]
Roostuin
Die travel bug besoek die Ada Salter Roostuin in Southwark Park, naby die cache.
Londen, Engeland (rondom N51 29.692 W000 03.374)

Laaste opdateer: Maandag 9 Maart 2009
Webmeester: Albert van Biljon