Kopenhagen - Pret met rolle

Nørrebro, Kopenhagen, Denemarke (55º 42.361N 12º 32.965O)
2005 Julie 17 Sondag

Die resultaat van 'n vry uurtjie op 'n sondagaand en een en 'n half jaar se gebruikte toiletrolle...

[Foto 1]
Piramiede
Die piramiede, met 'n basis van 13 rolle.

[Foto 2] [Foto 3] [Foto 4]
Piramiede
Piramiede
Piramiede
Verskillende aansigte.

[Foto 5]
Bo-aansig
Bo-aansig.

[Foto 6]
Kunstenaar
Die kunstenaar.

Laaste opdateer: Maandag 25 Julie 2005
Webmeester: Albert van Biljon