2004 November 14 Sondag [Foto 1]
Tobie en Sonja voor hulle huis in Harlow.
Harlow, Engeland (51º 45.994N 0º 08.948O)
2004 November 14 Sondag [Foto 2]
Ek en Leona in 'n kafee (Rondezvouz) in Leicester Square.
Londen, Engeland
2004 November 21 Sondag [Foto 1]
Brompie naby my eerste gevinde geocache, Ryparken (o.b.a. GCH42E).
Kopenhagen, Denemarke (55° 43.227N 12° 33.871O)
2004 November 21 Sondag [Foto 2]
Die blare is bedek met sneeu en "sleet" van die vorige aand.
Kopenhagen, Denemarke (55° 43.227N 12° 33.871O)
2004 November 21 Sondag [Foto 3]
Op die koue dag skyn die son! 'n Paar meter van waar ek die cache gekry het, ry die plaaslike S-trein verby.
Kopenhagen, Denemarke (55° 43.227N 12° 33.871O)
2004 November 21 Sondag [Foto 4]
Bamerking vir een van Denemarke se produkte, Tuborg-bier.
Kopenhagen, Denemarke